Hulle het darem vroeer die week laat weet hulle kom...maar dit was steeds `n lekker verrassing.
Hulle het in `n nabye hotel in geboek, en ons kon die Donderdag en Vrydag lekker saam kuier.
Danille was maar te bly vir nog mense om te verpes om saam met haar kaart te speel...
Ons het drie uit die 7 dae daar, so teen 5.oo nm hawe toe gestap vir "Happy Hour"!
Die laaste aand het ons op die hawe gaan vis en krap eet by Joe's Crab Shack.
Die aand is in die hottub afgesluit..
No comments:
Post a Comment