Oceanside is `n "klein" (in Amerikaanse standaarde) kusdorpie net Noord van San Diego, wat amper op die grens van Mexico is. M.A.W. Suide van Californie.
Was net ek, Niel, Strydom en Danille. De Wet moes werk.
Groot trek af strand toe...
Op die Pier opgeloop om milkshakes te koop...
Ons het by `n resort gebly wat op die strand is...of net oorkant `n smal eenrigting paadjie van die strand af.
Die tweede maal wat ons hier bly. Baie lekker.
Tafeltennis by die resort
In die condo.....
WORD VERVOLG...
.jpg)
No comments:
Post a Comment