Monday, February 1, 2010

Desember 2009

Desember was, weereens soos die vorige klompie jare, nie lekker nie. Ek kan maar net nie gewoond raak aan die feit dat ons mense so ver is oor Kersfees nie, en ook nie aan die afwesigheid van `n see-vakansie en die gepaardgaande  jaareind opgwondenheid nie... 
Dis hoe ons maand gelyk het..... 

            Danille se girlscouts was deel van `n Kersparade, en hulle vlot  het Recycling voorgestel....
 Haar ballet recital was ook in Desember, en die meisies het baie pret gehad met die dansies.....
Kom ons sĂȘ maar net ek dink nie `n dansloopbaan is haar voorland nie!...
        Tri-ominoes Tyd                 
                                                         
Die enigste hond wat ek van weet wat tot 11.00vm slaap....Shadow..                                                    

No comments:

Post a Comment