Ons is darem nou al deeglik
gatvol vir die warm weer en "monsoons". Lg. word vreeslik oor gewaarsku op TV en radio nood berigte, maar ons sien hier in die West Valley baie min reën en baie wind en stof storms.
bietjie
laer, so 103 F meestal.
Hopelik sal dit begin beter raak na Oktober se kant toe.


Ag nee, ek moet se dit lyk nie baie aangenaam nie. Ek ken van hitte, en ek ken van wind, maar so vaal besigheid.... Nee dki. Jul moet maar terugkom SA toe, hier is darem so af en toe verandering in die weer.
ReplyDeleteSuzanne, ek sien as ek op jou naam ingaan en 'n comment post, lyk dit asof jyself die comment gepost het.
ReplyDelete