Sunday, September 13, 2009

Danille se Homeschool Groep se aktiwiteite

Danille se homeschool group het vir die maand van Sepember elke Vrydag `n "Park Day" by `n naby geleƫ park, wat ook water speletjies het.
Hierdie foto`s is verlede Vrydag daar geneem, ons eerste Park Day saam met die groep. Sy het heel vinnig maats gemaak en aangepas.
Donderdag het ons `n fieldtrip gehad na die Hall of Flames, wat `n museum is van die brandweer.Hulle kon brandweerman klere aantrek, op een van die brandweer waens speel, en ook na die tyd met die brandweer slang spuit.

No comments:

Post a Comment