Tuesday, February 9, 2010

Sonnige winter dae



Die dae is so lekker sonnig en warm deesdae, dat ons so eenmaal `n week sommer die fietse vat en gaan skool doen en piekniek hou in die parkie saam met die kinders..

Amey en haar kinders, Callie, Emma en Connor.

No comments:

Post a Comment