Thursday, June 3, 2010

YEARBOOK EN BLACK WIDOW

Vir die homeschool groep se yearbook
moes elke ma `n bladsy of twee maak
van jou kind se jaar. Die boeke word
dan uitgedeel op "Recognition Night",
waar elke ouer sy kind `n "award"
gee vir iets wat hy goed gedoen het
die jaar.
Hier is Danille se bladsye wat ons gemaak
het.



 
O ja, en net so ter nagedagte..ek het ontdek dat
as mens homeschool, trap jy nie net `n gogga
dood en gaan aan nie, jy bestudeer hom...
Hierdie Black Widow het op `n baie geleë
tyd haar verskyning gemaak....net nadat ons
dit in Science behandel het...

No comments:

Post a Comment