Moedersdag is ek baie vroeg
wakker gemaak deur vier baie deur die slaap mense....
Ontbyt, kaartjies en gift card van `n
baie lekker craft winkel....
ek het baie spesiaal gevoel.
Na kerk het ons lekker gaan eet..sonder
De Wet, want hy moes werk.







No comments:
Post a Comment