Wednesday, June 2, 2010

KUNG FU

Op aanbeveling van die pediater, het Niel en Danille 
hierdie jaar begin  Kung Fu neem. Dit behoort te
help met haar fokus en koördinase.


Hulle het nou al albei gevorder  tot by hulle eerste
streep in groen belt.
Dis natuurlik vir Danille `n groot ding om dit saam met Pa te
doen, en ek kla nie, want dis
een keer wat ek nie hoef
taxi te speel nie...

No comments:

Post a Comment