Sunday, September 19, 2010

Augustus 2010: Danille

Danille was na `n partytjie waar hulle gaan modeparade loop het, makeovers gekry het, en "gefilm" was.
Ons het sommer voor die tyd al hierdie foto's geneem.My enigste kind wat nog sal pose vir `n kamera...

No comments:

Post a Comment