Hy besluit toe om sommer laf te wees, en Danille se Wonder Woman outfit van laasjaar se Halloween aan te trek.Hier is die resultaat.....
Ongelukkig kom hy toe in die moeilikheid in Wiskunde klas, omdat hy sy selfoon as `n calculator gebruik het, en nie sy regte calculator nie, en eindig toe heeldag in detensie op....Die idee van Wonder Woman daar in detensie het my laat lekker lag...Sy football coach hoor toe ook nog dat hy detensie gekry het, en straf hom nog verder....moes `n hele klomp sprints ekstra doen, die onderwyser gaan om verskoning vra, en die vlg oggend `n halfuur vroeƫr ingaan skool toe en die wiskunde klas gaan skoonmaak.
Bg foto`s is van sy laaste game.



No comments:
Post a Comment